|
Description
|
Jan van der Merwe kry 'n geleentheid om die koningin van Engeland te ontmoet en 'n bietjie tee saam haar te drink.
Hier is hulle gesprek:
Jan: "Queen, why do you laaik tee and not Bier?"
Queen: "Because that is wot English people enjoy."
Jan: "Queen, why do yous laaik to eet komkommer sarmies? and not steak?"
Queen: "That is our traditional sandwhich. And please when you address me, please call me Your Highness and not Queen!"
Jan: " Jislaaik, my brother's name is also Johannes!!"
|