|

|
Category
|
Boer ,scott en engelsman
|
|
Description
|
Die drie word gevange geneem op mensvreeter eiland ,die mensvreeters
se vir die drie ons gaan julle afslag en eet en van julle velle kanoes maak
maar as julle vir ons iets kan vra en ons het dit nie is julle vry om te gaan
eerste is die SCOTT en hy vra vir n micorwave n paar sekodes later kom die klein kanibaal terug met n microwave daar n dan slag hulle hom en maak n kanoe van sy vel
volgende die ENGELSMAN die selfde storie
die BOER dink so biekie en vra vir messe en vurke, gou kom die klein kanibaaltjie terug met stel messe en vurke die boer gryp n vurk in elke hand en begin hom self vol gaate steek en se niemand gaan van my F...KN VEL N KANOE MAAK NIE
|
|
Date Added
|
22/11/2008 10:55PM
|
|
Added By
|
|
Back
|



|